Bedshop Kathu borg rugsakke

Skolesport / School Sport
Typography

Corné Marx van Bedshop Kathu het rugsakke aan die 0/13A-netbalmeisies van Laerskool Kathu geskenk. Die meisies was op toer na Clanwilliam en sy het geweet dat 'n vrou nooit genoeg plek het vir daardie “bietjie” ekstra bagasie nie. Die skool en leerders waardeer die warm hart agter hierdie skenking.