Bethlehem Tennis 4 LifeToernooi

Skolesport / School Sport
Typography

Die volgende 16 leerlinge, 8 seuns en 8 dogters, van Laerskool Kathu gaan vanaf 24 -28 April 2018 deelneem aan die 0/11 Tennis 4 Life toernooi in Bethle-hem.
Seuns: Carlo Booysen, Erard The-ron, Matthew Duimpies, LP Aucamp,
Toors Bezuidenhout, Ethan Nortje, Niel Roux en Damian Smith.
Dogters: Shani Steenkamp, Jani Coetzer, Danica Roux, Ruhane Combrink, Chanel Linters, Minke Badenhorst, Riane Grey (afwesig tydens die neem van die foto) en Verne Vries.
Hierdie toernooi word jaarliks deur Truida Kestell aangebied en word gesien as een van die beste toernooie vir Junior Skoletennis.
'n Spesiale dankie aan Mnr. Pieter Mynhardt van Kalahari gas vir die borg van die klere en vir Ilze Badenhorst van Midas vir die kontant skenking.