Skyfskiet Liga 2

Skolesport / School Sport
Typography

Leerders van Hot-azel Kollege het op 20 – 21 April op Jacobsdal gaan deelneem aan die Liga 2 Skyfskietkompetisie.  Hulle het die volgende medaljes ontvang: Willem Coetzee 0/21 Presisie – 1 goud, 1 silwer, Puren Coetzee 0/14 Sporter -   goud, Pieter Grové 0/14 Sporter – brons, De-clan Bezuidenhout 0/14 Pistool – brons, Henlu Grové  0/14 Pistool – brons, Edrich Claasen 0/12 Pistool –silwer, Jócke Coetzee 0/12 Pistool – goud, Ical van der Merwe 0/12 Pistool – brons.
Baie geluk aan hier-die leerders!