Eerste netbalspan pronk

Skolesport / School Sport
Typography

Hoërskool Kathu se eerste netbal-span pronk omtrent soos poue die jaar met 11 borge wat standvastig agter hulle staan.
Name van die borge : MECHLEC, Kathu Glas, DC Electrical, Remax, The Local Choice Pharmacy,  The Fitness Factory, Dorsland Drankwinkel, Silkstar, MO24 Hair & Beauty Kathu, HGL Energy -  R1320 en Pienaar Bros.
Die  eerste netbalspan wil baie dankie sê vir al die ondersteuning en sonder die borge sou hulle nie so fantasties gelyk het nie. Die span kan nou net uitmuntend presteer met al die ondersteuning wat hulle ontvang het.