Seuns deel van Griekwas Cravenweek spanne

Skolesport / School Sport
Typography

Baie geluk aan die 6 seuns van Laerskool Kathu wat opgeneem is in die Griekwas Cravenweek A spanne! Dit is waarlik ‘n uitsonderlike prestasie, jullle maak die skool en hul ouers bitter baie trots! Die 4 seuns in die o/13 span is Wentzel Hibbert, Keantè Pienaar, Damian Maclean en Ceres van Jaarsveld. Die twee o/12 seuns is Paul Cronjè en Jaquin Jasson.

Foto: In geen spesifieke volgorde is die 6 seuns wat verkies is tot die Griekwas Cravenweek A spanne. Baie geluk. Afwesig tydens afneem van foto is Paul Cronjé.