29
Sat, Apr
80 New Articles

10 van Laerskool Kathu in Van Druten spanne

Skolesport / School Sport
Typography

Tien rugbyspelers van Laerskool Kathu is in die Van Druten rugbyspanne opgeneem. Die proewe het op Dinsdag 12 en Woensdag 13 April 2016 plaasgevind. Die Griekwaland-Wes proewe vind op 13 en 14 Mei 2016 plaas.

 

In die o/13-span is: Drikus Kotze (3), Jaco Smit (5), Dillion Coetzee (8), Sybrand Brink (12 – en Kaptein) en Phillip de Bruyn (15).

 

In die o/12-span is: Alwyn Odendaal (2 – en Onderkaptein), Keonné Julius (6), Marvyn Goliath (7), Marno Coetzee (9 – en Kaptein) en Donovan Niemann (16).