Die Trysome Hoërskool Kathu Eerste Rugbyspan het op Saterdag 9 April 2016 met 45-7 teen Vaalharts gewen. Drieë is gedruk deur Robert Wessels (2), Samuel Massasa (2), Arno Meyer (1), Darren Titus (1) en Marko van Niekerk (1). Arno Meyer het met vyf doelskoppe geslaag. Voorlangs het kaptein JP Pienaar en Leon van Jaarsveld puik spel gelewer terwyl Samuel Mussasa en Darren Titus agterlangs beïndruk het.

The team from Woolworths Kathu who donated long sleeve T-shirts.

Kathu Primary School would like to thank each and every person from the Woolworths team who decided to stand together and support the under 11 Kathu Primary School tennis team. The long sleeve T-shirts you donated will be used during the Bethlehem under 11 challenges for schools (26 April until 30 April 2016).

 

 

Kathu Primary School’s under 11 tennis players.

Curro Kathu se o/15 netbalspan het al drie hul onlangse wedstryde gewen: 28-4 teen Hotazel, 10-9 teen Daniëlskuil en 19-5 teen Blinkklip.

Curro Kathu se o/15 rugbyspan het met 17-0 teen Hotazel gewen.

 

Curro Kathu se o/15 netbalspan het al drie hul onlangse wedstryde gewen: 28-4 teen Hotazel, 10-9 teen Daniëlskuil en 19-5 teen Blinkklip.

Page 19 of 19