On 27 August 2016 Kathu Primary Schools met at Sivos sports facilities to compete in the Basketball league. Since this is a new sporting code for primary schools, the teams played very well and Sishen Primary School beat both Sishen Intermediate School and Kathu Primary School.

They won all their respective games in A and B sides, Sishen Primary A 26 Kathu Primary A 20, Sishen Primary B 20 Kathu Primary B 8 and Sishen Primary B 27 Sishen Intermediate B 13.

 

Front row, left to right: Roneshia Vries, Felicia Letshabo, Tlhalefo Panase, Anna-Marie Lyuna and Joao Carlos. Back row, left to right: Bokamoso Moncho, Carlos Bock, Melvin Oor, Michael Goeieman and Jeanne Chiwisa.

Coaches went the extra mile to teach kids from Bana Early Childhood Development Centre and Cherubs Child Development Centre to play rugby and netball on 26 August 2016 at Kathu Primary School’s sports grounds. The toddlers enjoyed themselves as the rugby and netball clinic was a new experience to them. The sports committee targeted both girls and boys at the age of 4 to 6 years old.

 

Die 0/13 en 0/11 hokkie dogters van Laerskool Kathu het die naweek ‘n hokkie sportdag bygewoon in Upington (Op die Voorpos).  Baie geluk aan die 0/13-B span wat een van hulle wedstryde gewen het. Die leerders van Laerskool Kathu het dit baie geniet. Daar was ook 2 “women of the match” leerders gekies vir die dag, Erin Ontong en Chanté Roets.

Twee van Laerskool Kathu se krieketspanne het gedurende die naweek van 20 Augustus 2016 na die Uppies Mini Krieketfees in Upington getoer.

Elke span het drie wedstryde gespeel, twee daarvan was 20 boulbeurte en een 10 boulbeurte.

Die 10 boulbeurte is in die aand gespeel met ‘n wit krieketbal.

Die seuns het dit baie geniet en baie geleer.

Sybrand Brink is as veldwerker van die naweek aangewys.

 

Die twee krieketspanne in hul hempies wat deur McDonalds geborg is saam met hul afrigters.

Op 18 en 19 Augustus was daar ‘n hokkie kliniek aangebied by Laerskool Kathu vir die hokkie dogters.  Daar was ongeveer 50 meisies wat die kliniek bygewoon het.  Postmasburg se leerders was deel van die 2 ongelooflike dae.  Nie net het die leerders dit baie geniet nie, hulle het so baie by Pietie Coetzee en Roxy Turner (haar mede afrigter) geleer.

 

 

 

Links agter: Natasha Swart. Links voor: Elsje Schoeman, Jade Gerber, Lara Human, Megan Gerber, Rochelle Human, Bronwen van Aarde. Regs agter: Annabia Strauss.

 

 

Pendoring Stalle het 'n "Perde Bootcamp" gehou gedurende die Julie skoolvakansie. Daar was agt deelnemers wat aan die kamp deelgeneem het, wat aangebied was deur Janien Strauss.

Die kinders het 07:00 in die oggend getrou in die ysige koue begin en soms eers 18:00 klaar gemaak. Dit was 'n vol program en die kinders het ongelooflik baie geleer.

Hulle het geleer van "Mounted Skills", "Dismounted Skills", Patterns" en vele meer.

Ruiters moet fiks wees en het vroeg oggend net na sonop al opgewarm en begin oefen.

Kinders het geleer om stalle skoon te maak. Hulle moes ook die teorie baasraak. Hulle het geleer van die verskillende dele van die tooms en hoe om dit uitmekaar te haal, te olie en weer terug te sit. Hulle het ook hulle eie "banner" gemaak.

Daar was ook tyd vir prakties. Hulle is geleer hoe om jou perd se hoewe reg skoon te maak, koors te meet en algemene versorging.

Elkeen kon ook leer hoe om hulle eie hooinet te vleg. Hulle is ook geleer hoe om wonde te versorg en te verbind.

Die Saterdagmiddag het hulle die kamp afgesluit met 'n laaste assessering en het vir hul ouers 'n klein skou gehou waarna daar 'n oorhandiging was van sertifikate vir die suksesvolle voltooi van "Level 1".

Foto’s: Karolien Hannekom