Dewald Niemand, Charl Olivier, Herman van Niekerk en Shuan Fourie is in die Van Druten o/16 span wat aan die finale Griekwaland-Wes o/16 Grant Khomo proewe op Upington gaan deelneem hierdie komende naweek.


Leon van Jaarsveld, Marko Stenekamp, JP Pienaar, Stefan Nel en Altus van Blerk is in die Van Druten o/18 span wat die naweek aan die finale Griekwaland-Wes Platteland Cravenweek en Akademieweek proewe, ook op Upington deelneem.

Tien rugbyspelers van Laerskool Kathu is in die Van Druten rugbyspanne opgeneem. Die proewe het op Dinsdag 12 en Woensdag 13 April 2016 plaasgevind. Die Griekwaland-Wes proewe vind op 13 en 14 Mei 2016 plaas.

 

In die o/13-span is: Drikus Kotze (3), Jaco Smit (5), Dillion Coetzee (8), Sybrand Brink (12 – en Kaptein) en Phillip de Bruyn (15).

 

In die o/12-span is: Alwyn Odendaal (2 – en Onderkaptein), Keonné Julius (6), Marvyn Goliath (7), Marno Coetzee (9 – en Kaptein) en Donovan Niemann (16).

Jana Beneke, Johan Kruger en Lyle Pedro, drie kranige gholfspelers van Curro Kathu, het die Noord-Kaap by die Fish River Sun Gholfkompetisie verteenwoordig. Welgedaan.

Korben Vries, ‘n tennisspeler van Hoërskool Kathu is opgeneem is in die o/15 Interpro Noord-Kaap tennisspan wat in Pretoria aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem het. Hy het baie goed gevaar en uitstekende punte behaal: Enkels: 6-2 4-6 10-7; Dubbels:5-8; Gemeng:8-0. Teen Gauteng Sentraal: Enkels: 2-6 5-7; Dubbels: 5-8; Gemeng: 0-8. Teen Grens: Enkels; 6-0 6-0; Dubbels: 8-0; Gemeng; 8-0; Teen Gauteng Oos: Enkels: 6-3, 6-0; Dubbels: 7-8 en Gemeng:8-5. Foto: Hettie du Plessis

Carnell Botes, ‘n leerder van Curro Kathu het die Noord-Kaap tennisspan tydens die vakansie verteenwoordig in die Synergy Cup wat in die Kaap te Eversdal/Durbanville plaasgevind het. Provinsies betrokke was Noord-Kaap, SWD, Boland en WP. Sy het haar baie goed van haar taak gekwyt en die skool se naam hoog gehou.

 

Stefan en Johan Joubert het aan SA Skole tennis deelgeneem. Johan het eerste geëindig en Stefan derde. Dit is ‘n puik prestasie, baie geluk.

The Gamagara Basketball League (High School Division) continued on 16 April 2016 with matches being played in Deben. All teams showed significant improvement in terms of adhering to the rules and implementing strategies in their matches. The accolades must be given to Deben community that came in large numbers to come support basketball. The results of the matches are as follows:

Game 1: (10) Sishen Intermediate Mine School  -  (28) Langberg High School. Game 2: (7) Sishen Intermediate Mine School  -  (26) Gamagara  High School.

The next games will be played at SIVOS Stadium on 23 April 2016 at 10:00.

The current league standings are as follows: Langberg High School first with 73 points found, second Gamagara High school with 43 points found and third Sishen Intermediate Mine School with 27 points found.